Spectrum Sound - Sound, Lighting & Audio-Visual provider for functions and events


ABOUT
ABOUT

Spectrum Sound is well known in the music- and audio-visual entertainment industry. Whether your function is big or small, indoors or outdoors, we treat them all with the same respect and attention to detail. We strive for perfection and aim to please.

Background information on the founder, owner, and VJ/DJ:

My passion for electronics, music, audio, and video came together when my DJ career officially started in 1988. Starting off with some very basic equipment, I've been involved with music, parties, and entertainment ever since. About 18 years ago, I started collecting music videos, and about 13 years ago, we had our first music video gig. Currently, we have more than 18000 videos with us at any event, spanning from the 1950's to current international Top 40 hits. We are subscribed to a music video service that provides VJs with music videos, and that enables us to always have the latest music videos available. At a dance event, our aim is to provide the right music at the best time throughout the event, because nothing gives us more pleasure than when the audience enjoys the music and vibe.

For the past 8 years, I've been actively involved in church sound and since the COVID-19 outbreak, church service live-streaming as well. It is not always an easy job to deal with different musicians and band members, each with their own personalities and personal preferences, but at the end of the day, if everything goes well, it gives you a lot of satisfaction.

My son started playing drums at the age of 7, and a couple of years ago, he started showing interest in the entertainment industry. Just more than three years ago, he started to assist with gigs and events and has since officially joined our team.


Spontaneous testimonials from our clients
Since most of our clients are Afrikaans speaking, most of the testimonials are in Afrikaans.

Comments from our clients:

"Many thanks for your great service. We are super happy with our footage." (Green School South Africa Grade 8 presentations)

"Wil weer net so baie dankie sê vir jul harde werk en wonderlike gesindheid. Om so gerus te voel oor daardie deel van 'n funksie is so kosbaar!" (Clemengold 40th birthday event)

"Dit was vir my heerlik om saam met jou te werk. Jy "lees" mens goed. Die klank was uitstekend en die musiek regtig in die kol. Jy en jou set-up was so professioneel." (Appelkoosfees)

"Dit is so lekker om saam met julle te werk en te weet alles is so professioneel en onder beheer." (Pink Lady® Crafts for Cancer)

"Ons kan nie genoeg vir jou en jou vrou dankie sê vir jul professionele diens en opoffering op Saterdag nie." (House Andrew Murray - Black Tie Dinner, Auction & Dance)

"Jy is regtig fantasties en ons het baie komplimente gekry" (Wedding)

"Julle musiek was baie goed!!!!!" (School dance - Gr 6 & 7)

"Die beligting was uitstekend." (Lighting at school music talent evening)

"Baie dankie vir die puik musiek en diens wat julle gelewer het. Almal het die musiek van die aand ge-komplimenteer!(40th birthday)

"Alles was perfek." (Wedding)

"...die kinders het dit vreeslik geniet." (School dance - Gr 6 & 7)

"I think everyone enjoyed it." (21st birthday)

"Weereens baie dankie vir die puik DJ wat jy was by die sokkie!!" (School dance - Gr 6 & 7)

"Die mense kan nie uitgepraat raak oor die musiek nie." (Wedding)

"Die kinders het dit baie geniet" (13th birthday party)

"Jou musiek was uitstekend en almal het die musiekvideos baie geniet..." (40th birthday)

"Dit was awesome, die kinders het die musiek en veral die videos baie geniet." (School dance - Gr 6 & 7)

"Nogmaals dankie vir jou en Adri se ongelooflike professionele diens!" (Corporate live-streamed AGM)

"Ek wou nog baie dankie sê vir julle goeie en professionele diens en dit nog in die reen ook!" (Wedding)

"Baie dankie vir gister se klank - die kwaliteit was ongelooflik." (Stadium athletics)

"The kids have been raving about how good you were!!! Really professional and in touch with the music of the youth." (21st birthday)

"Nogmaals dankie vir goeie diens, die goeie klank is voorwaar van groot waarde." (Sporting event)

"...die klank was baie goed en professioneel..." (Church bazaar)

"Nogmaals dankie vir die klank en beligting van gisteraand. Dit was van 'n baie hoë kwaliteit!" (Primary school music concert)

"Dankie vir gisteraand - dit was n groot sukses, die kids kan nie vandag ophou praat nie!" (School dance - Gr 7)


Full versions of the testimonials:

"Hi Adriaan,

Many thanks for your great service. We are super happy with our footage.

Kind Regards,

A***** H******"

(Green School South Africa Grade 8 presentations)


"Hi Adri

Wil weer net so baie dankie sê vir jul harde werk en wonderlike gesindheid.

Om so gerus te voel oor daardie deel van 'n funksie is so kosbaar!

Ek beveel julle beslis aan!

Lekker werk

C*******"

(Clemengold 40th birthday event)


"Hi Adri,

Ons wil graag vir jou baie baie dankie sê dat jy vir ons so lekker musiek kom maak het by die Appelkoosfees Maandag.
Dit was vir my heerlik om saam met jou te werk. Jy "lees" mens goed.

Die klank was uitstekend en die musiek regtig in die kol. 'n Mens kon sien dat die besoekers dit baie geniet het. Jy en jou set-up was so professioneel. Baie dankie vir jou hulp ook om die kragsituasie te help uitsorteer. Ek hoop nie daar was skade aan jou toerusting nie?

Weereens baie dankie dat julle ook so ver gery het daarvoor. Ek hoop ons kan in die toekoms weer saamwerk!

Vriendelike groete,
C****"

(Appelkoosfees)


"Hi Adri,

Ons wil net weereens vir jou en Rika baie dankie sê vir alles Saterdag!
Dit is so lekker om saam met julle te werk en te weet alles is so professioneel en onder beheer.

Baie dankie daarvoor!

Groete,
T****"

(Pink Lady® Crafts for Cancer)


"Hi Adriaan,

Hoop dit gaan goed.

Ons kan nie genoeg vir jou en jou vrou dankie sê vir jul professionele diens en opoffering op Saterdag nie.

Baie dankie dat jy ons gaan help by ons High Tea op Saterdag ** *********.

Ons het ook besluit om weer die Black Tie Dinner en Auction te hou op Saterdag ** ***** 2019. Hoop jy kan ons weer uithelp.

Ons waardeer julle baie.

Weereens baie dankie
K**** P*******"

(House Andrew Murray - Black Tie Dinner, Auction & Dance)


"Hi Adriaan,

Hoop dit gaan goed.

Wil net weereens VREESLIK BAIE DANKIE sê dat jy vir ons geDJ het by ons troue. Jy is regtig fantasties en ons het baie komplimente gekry :)

Mooi bly en geniet die kort week :)

Vriendelike groete
K****"

(Wedding)


"Adriaan baie dankie vir Vrydagaand.

Julle musiek was baie goed!!!!!

Lekker week.
A****"

(School dance - Gr 6 & 7)


"Baie dankie

Die beligting was uitstekend. Dit het so baie bygedra tot die atmosfeer en dit het gelyk of die deelnemers op die verhoog van 'n rock-konsert is.

Groete
D***"

(Lighting at school music talent evening)


"Goeiedag Adri

Baie dankie vir die puik musiek en diens wat julle gelewer het. Almal het die musiek van die aand ge-komplimenteer!

Dit was lekker om julle ook weer te sien.

Lekker week vir julle.

Vriendelike Groete
L*****"

(40th birthday)


"Middag Adri

Weereens baie dankie vir die musiek. Alles was perfek.

Groete
A****"

(Wedding)


"Nogmaals baie dankie vir jou moeite – die kinders het dit vreeslik geniet.

Groete
R*****"

(School dance - Gr 6 & 7)


"Hi Adri

Thank you very much for your contribution to the success of the evening. I think everyone enjoyed it.

Best regards
C*******"

(21st birthday)


"Hi Adri

Weereens baie dankie vir die puik DJ wat jy was by die sokkie!!

Ons sal jou graag weer wil bespreek vir die 11 de ...

Hoor graag van jou

Dankie
E******"

(School dance - Gr 6 & 7)


"Hello Adri

Baie dankie vir al jou moeite. Die mense kan nie uitgepraat raak oor die musiek nie. As jy 'n compilation kan maak daarvan sal dit 'n top-verkoper wees. Ons almal het dit baie geniet.

Groete
M*******"

(Wedding)


"Hi Adri

Baie dankie vir die musiek. Die kinders het dit baie geniet.

Groete
S****"

(13th birthday party)


"Middag Adri

Jou musiek was uitstekend en almal het die musiekvideos baie geniet, selfs die mense wat nie gedans het nie.

Vriendelike Groete
A*****"

(40th birthday)


"Hi Adri

Baie dankie vir gisteraand. Dit was awesome, die kinders het die musiek en veral die videos baie geniet.

Groete
C******"

(School dance - Gr 6 & 7)


"Hi Rika

Nogmaals dankie vir jou en Adri se ongelooflike professionele diens! Ek is nou nog stomgeslaan met Adri se ongelooflike kalm aanslag! Ek wens regtig ek kon 'n knoppie druk om ook so te kon wees!

C****"

(Corporate live-streamed AGM)


"Hallo Adri

Ek wou nog baie dankie sê vir julle goeie en professionele diens en dit nog in die reen ook!

Nogmaals dankie

Groete
L******"

(Wedding)


"Hallo Adri

Baie dankie vir gister se klank - die kwaliteit was ongelooflik.

Groete

F********"


(Stadium athletics)


"Dear Adri

Thank you so much for your DJ'ing. The kids have been raving about how good you were!!!

Really professional and in touch with the music of the youth.

Best regards

R**"

(21st birthday)


"Hi Adri

Nogmaals dankie vir goeie diens, die goeie klank is voorwaar van groot waarde.

Mooi Sondag vir julle gesin!

R***** N********

(Sporting event)


"More Adri,

Wil net baie dankie sê vir julle harde werk met die Basaar se klank Saterdag, die klank was baie goed en professioneel, dankie daarvoor, veral vir die moeite wat jy en jou familie gedoen het om ons in te pas op 'n baie besige naweek!

C****"

(Church bazaar)


"Beste Adri

Nogmaals dankie vir die klank en beligting van gisteraand. Dit was van 'n baie hoë kwaliteit!

Ons waardeer jul tyd en moeite ongelooflik baie en sien uit daarna om weer saam met jul in die toekoms te werk.

Mooi dag!

Vriendelike Groete
H******* B*****"

(Primary school music concert)


"More Adri

Dankie vir gisteraand - dit was n groot sukses, die kids kan nie vandag ophou praat nie!

C****** L******"

(School dance - Gr 7)


© 2024 Spectrum Sound. All rights reserved.   Terms and Conditions